2 Kings 14:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In die vyftiende jaar van Amásia, die seun van Joas, die koning van Juda, het Jeróbeam, die seun van Joas, die koning van Israel, in Samaria geregeer en een en veertig jaar geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Jerobeam II seun van Joas het koning van Israel geword in die vyftiende regeringsjaar van koning Amasia, seun van Joas in Juda. Jerobeam II het 41 jaar in Samaria regeer.
Afrikaans 1933/1953 In die vyftiende jaar van Am sia, die seun van Joas, die koning van Juda, het Jerobeam, die seun van Joas, die koning van Israel, in Samar¡a koning geword -- een en veertig jaar lank.
Afrikaans 1983 In die vyftiende regeringsjaar van koning Amasia van Juda, seun van Joas, het Jerobeam seun van koning Joas van Israel op die troon gekom. Hy het een en veertig jaar in Samaria oor Israel geregeer
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die vyftiende regeringsjaar van Amasia, seun van Jehoas, die koning van Juda, het Jerobeam, seun van Joas, die koning van Israel, in Samaria koning geword, een-en-veertig jaar lank.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jerobeam seun van Joas het in Samaria koning van Israel geword in die vyftiende jaar nadat Amasia koning van Juda geword het. Jerobeam was 41 jaar lank koning.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die vyftiende jaar wat koning Amasia in Juda regeer het, het Jerobeam II, die seun van Joas, koning in Israel geword. Hy het 41 jaar in Samaria regeer.