2 Kings 14:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het Elat gebou en dit aan Juda teruggegee, nadat die koning met sy vaders ontslaap het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het die dorp Elat herbou en dit ná die betrokke koning se dood weer onder die mag van Juda gebring. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het Elat gebou en weer aan Juda teruggebring, nadat die koning met sy vaders ontslaap het. |
| Afrikaans 1983 | en het Elat herbou en onder die gesag van Juda teruggebring nadat die koning van daardie gebied dood is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy is die een wat Elat herbou en teruggebring het onder Juda se beheer, nadat die koning by sy voorouers gaan rus het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is hý wat die stad Elat weer gebou het en wat die stad teruggevat het vir Juda. Ussia het dit gedoen nadat koning Amasia gesterf het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na sy pa se dood het Asarja die stad Elat herbou en dit vir Juda teruggeneem. |