2 Kings 14:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hele volk van Juda het Asárja, wat sestien jaar oud was, geneem en hom koning gemaak in die plek van sy vader Amásia. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al die mense van Juda het toe vir Asarja, die sestienjarige seun van Amasia, as koning gekroon in sy pa se plek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die hele volk van Juda het As rja geneem, wat toe sestien jaar oud was, en hom koning gemaak in die plek van sy vader Am sia. |
| Afrikaans 1983 | Die hele Judese volk het vir Asarja gevat en hom in die plek van Amasia, sy pa, koning gemaak. Hy was toe sestien jaar oud |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hele bevolking van Juda het toe vir Asarja geneem – hy was sestien jaar oud – en hom koning gemaak in die plek van sy vader Amasia. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die mense in Jerusalem het toe vir Ussia geneem en hulle het hom koning gemaak ná sy pa Amasia. Ussia was toe 16 jaar oud. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die mense van Juda het toe Amasia se sestienjarige seun Asarja koning gemaak in sy pa se plek. |