2 Kings 14:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het hom op perde gebring, en hy is in Jerusalem by sy vaders in die stad van Dawid begrawe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het sy liggaam op perde na Jerusalem toe gebring en hy is begrawe in die familiegraf in die Dawidstad. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het hom op perde vervoer, en hy is begrawe in Jerusalem by sy vaders in die stad van Dawid. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het sy lyk met perde teruggebring, en hy is begrawe in sy familiegraf in die Dawidstad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het hom op perde vervoer, en hy is in Jerusalem begrawe by sy voorouers in die •Stad van Dawid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het sy liggaam op perde teruggebring, en hulle het hom begrawe in Jerusalem by sy voorvaders in die Dawidstad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het sy lyk op perde na Jerusalem toe teruggeneem, waar hy in sy familiegraf in die Stad van Dawid begrawe is. |