2 Kings 14:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Amásia, die seun van Joas, die koning van Juda, het ná die dood van Joas, die seun van Joahas, die koning van Israel, vyftien jaar gelewe.
Afrikaans (NLV) 2011 Koning Amasia van Juda, seun van Joas, het ná die dood van koning Joas van Israel, seun van Joahas, nog vyftien jaar gelewe.
Afrikaans 1933/1953 En Am sia, die seun van Joas, die koning van Juda, het ndie dood van Joas, die seun van Joahas, die koning van Israel, vyftien jaar gelewe.
Afrikaans 1983 Koning Amasia van Juda, seun van Joas, het ná die dood van koning Joas van Israel, seun van Joahas, nog vyftien jaar geleef.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Amasia, seun van Jehoas, koning van Juda, het ná die dood van Joas, seun van Joagas, koning van Israel, nog vyftien jaar lank geleef.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Amasia van Juda, seun van Joas, het nog 15 jaar gelewe nadat Joas seun van Joahas koning van Israel gesterf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Amasia het ná Joas se dood nog vyftien jaar lank gelewe.