2 Kings 14:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Joas het ontslaap met sy vaders en is begrawe in Samaría by die konings van Israel; en sy seun Jeróbeam het in sy plek geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Joas sterf, is hy in Samaria by die ander konings van Israel begrawe. Sy seun Jerobeam II het hom opgevolg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Joas het ontslaap met sy vaders en is begrawe in Samar¡a by die konings van Israel; en sy seun Jerobeam het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans 1983 | Joas is oorlede, en hy is begrawe in Samaria by die ander konings van Israel. Sy seun Jerobeam het hom as koning opgevolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Joas het by sy voorouers gaan rus, en hy is in Samaria begrawe by die konings van Israel. Jerobeam, sy seun, het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Joas het gesterf, en sy mense het hom begrawe in Samaria by die konings van Israel. Sy seun Jerobeam het koning geword ná hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na sy dood is hy by die konings van Israel in Samaria begrawe. Jerobeam II het hom opgevolg. |