2 Kings 14:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Juda is vererger voor Israel; en hulle het elkeen na hulle tente gevlug.
Afrikaans (NLV) 2011 Die leër van Israel het egter vir Juda verslaan en die manskappe het huis toe gevlug.
Afrikaans 1933/1953 En Juda is voor Israel verslaan, en hulle het gevlug elkeen na sy tente toe.
Afrikaans 1983 Juda het 'n neerlaag gely teen Israel, en die manskappe het op die vlug geslaan, elkeen na sy huis toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Juda is voor Israel verslaan, en hulle het gevlug, elkeen na sy tente toe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Israel het gewen teen Juda, en die manne van Juda het gevlug, elkeen na sy huis.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Juda is deur Israel oorwin en die soldate het huis toe gevlug.