2 Kings 14:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In die tweede jaar van Joas, seun van Joahas, die koning van Israel, het Amásia, die seun van Joas, die koning van Juda, geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 In die tweede jaar van die regering van koning Joas van Israel, seun van Joahas, het Amasia seun van Joas koning van Juda geword.
Afrikaans 1933/1953 In die tweede jaar van Joas, die seun van Joahas, die koning van Israel, het Am sia, die seun van Joas, die koning van Juda, koning geword.
Afrikaans 1983 In die tweede regeringsjaar van koning Joas van Israel, seun van Joahas, het Amasia seun van koning Joas van Juda op die troon gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die tweede regeringsjaar van Joas, seun van Joagas, die koning van Israel, het Amasia, seun van Jehoas, die koning van Juda geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Amasia seun van Joas het koning van Juda geword in die tweede jaar nadat Joas seun van Joahas koning van Israel geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Amasia, die seun van Joas, het koning van Juda geword. Dit was in die tweede jaar wat koning Joas, die seun van Joahas, in Israel regeer het.