2 Kings 13:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jóahas het ontslaap met sy vaders; en hulle het hom in Samaría begrawe, en sy seun Joas het in sy plek geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Joahas sterf, is hy in Samaria begrawe. Sy seun Joas het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Joahas het ontslaap met sy vaders en is in Samar¡a begrawe, en sy seun Joas het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans 1983 | Joahas is oorlede, en hulle het hom begrawe in Samaria. Sy seun Joas het hom as koning opgevolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Joagas het by sy voorouers gaan rus, en hulle het hom in Samaria begrawe. Sy seun Joas het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Joahas het gesterf en sy mense het hom begrawe in Samaria. Sy seun Joas het koning geword ná hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na sy dood is hy in Samaria begrawe en sy seun Joas het hom opgevolg. |