2 Kings 13:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Hásael, die koning van Aram, het Israel verdruk al die dae van Joahas.
Afrikaans (NLV) 2011 Tydens die hele regering van koning Joahas het koning Gasael vir Israel verdruk.
Afrikaans 1933/1953 En H sael, die koning van Aram, het Israel verdruk al die dae van Joahas.
Afrikaans 1983 Koning Gasael van Aram het Israel verdruk gedurende al die regeringsjare van Joahas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gasael, die koning van Aram, het Israel verdruk vir die volle regeringstyd van Joagas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Gasael van Aram het die mense van Israel die hele tyd verdruk terwyl Joahas koning was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Koning Gasael van Aram het Israel gedurende Joahas se hele regeringstyd onderdruk.