2 Kings 13:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Elisa het gesterwe, en hulle het hom begrawe. En die bendes van die Moabiete het die land binnegeval teen die aankoms van die jaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het Elisa gesterf en hulle het hom begrawe. Moabitiese bendes het elke lente die land binnegeval.
Afrikaans 1933/1953 Daarna het El¡sa gesterwe, en hulle het hom begrawe. En die bendes van die Moabiete het die land ingekom met die ingang van die jaar.
Afrikaans 1983 Toe het Elisa gesterf, en hulle het hom begrawe. Moabitiese bendes het elke jaar die land binnegeval.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elisa het toe gesterf en hulle het hom begrawe. Moabitiese roofbendes het met die aanbreek van die jaar die land binnegeval.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elisa het gesterf, en sy mense het hom begrawe. Omtrent die einde van daardie jaar het groepe Moabiete in die land gekom en hulle het die mense van Israel aangeval.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna is Elisa dood en hulle het hom begrawe. Bendes uit Moab het Israel elke lente binnegeval.