2 Kings 13:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê: Neem die pyle. En hy het hulle geneem. En hy het aan die koning van Israel gesê: Slaan op die grond. En hy het drie maal geslaan en gebly.
Afrikaans (NLV) 2011 Vat nou die ander pyle en slaan teen die grond.” Die koning het hulle opgetel, drie keer geslaan en toe opgehou.
Afrikaans 1933/1953 Verder sê hy: Neem die pyle. En hy het dit geneem. Toe sê hy vir die koning van Israel: Slaan teen die grond! En hy het drie maal geslaan en opgehou.
Afrikaans 1983 Verder sê Elisa: “Vat nou die pyle.” Die koning het hulle gevat, en Elisa sê vir hom: “Slaan teen die grond.” Die koning het drie maal geslaan en opgehou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop sê hy: “Neem die pyle!” Hy het dit geneem. “Slaan teen die grond!” sê hy toe vir die koning van Israel. Hy slaan toe drie maal en hou op.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sê Elisa: “Neem die pyle.” Joas het dit gedoen. Elisa sê toe vir hom: “Slaan daarmee op die grond.” Koning Joas het drie maal op die grond geslaan en toe het hy opgehou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vat nou die ander pyle en slaan hulle teen die grond.” Die koning het die pyle gevat en drie keer teen die grond geslaan.