2 Kings 13:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Elísa sê vir hom: Neem pyl en boog. En hy het pyl en boog vir hom geneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elisa sê toe vir hom: “Vat jou boog en pyle.” Die koning het so gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop sê El¡sa vir hom: Neem 'n boog en pyle. En hy het vir hom 'n boog en pyle geneem. |
| Afrikaans 1983 | Elisa sê toe vir hom: “Vat jou pyl en boog.” Die koning van Israel het dit gedoen, en toe |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elisa sê toe vir hom: “Kry 'n boog en pyle!” Hy kry toe vir hom 'n boog en pyle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elisa het vir die koning gesê: “Neem jou pyl en boog.” Koning Joas het dit gedoen, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elisa het vir hom gesê: “Vat jou pyl en boog.” Die koning het dit gedoen |