2 Kings 13:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE; hy het nie afgewyk van al die sondes van Jeróbeam, die seun van Nebat, wat Israel laat sondig het nie; maar hy het daarin gewandel.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar hy het gedoen wat verkeerd was vir die Here. Hy het nie afgesien van die afgodery wat Jerobeam seun van Nebat hulle geleer het om te doen nie, maar daarmee volhard.
Afrikaans 1933/1953 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE; hy het nie afgewyk van al die sondes van Jerobeam, die seun van Nebat, wat Israel laat sondig het nie; hy het daarin gewandel.
Afrikaans 1983 en gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. Hy het nie afgesien van enige van die sondes wat Jerobeam seun van Nebat vir Israel laat doen het nie; hy het daarmee volhard.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. Hy het nie afgewyk van al die sondes waarmee Jerobeam, seun van Nebat, Israel laat sondig het nie. Hy het daarmee volgehou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie. Hy het aangehou om die sondes te doen wat Jerobeam seun van Nebat die mense van Israel laat doen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here was nie tevrede met Joas se optrede nie. Hy het aangehou met al die sondes wat Jerobeam Israel laat doen het.