2 Kings 13:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die sewe en dertigste jaar van Joas, die koning van Juda, het Joas, die seun van Joahas, koning geword oor Israel in Samaria, en hy het sestien jaar geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die 37ste jaar van koning Joas se regering in Juda het Joas seun van Joahas koning geword oor Israel. Hy het sestien jaar in Samaria regeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die sewe en dertigste jaar van Joas, die koning van Juda, het Joas, die seun van Joahas, koning geword oor Israel in Samar¡a -- sestien jaar lank. |
| Afrikaans 1983 | In die sewe en dertigste regeringsjaar van koning Joas van Juda het Joas seun van Joahas in Samaria oor Israel koning geword. Hy het sestien jaar geregeer |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die sewe-en-dertigste regeringsjaar van Jehoas, die koning van Juda, het Joas, seun van Joagas, in Samaria koning geword oor Israel, sestien jaar lank. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Joas seun van Joahas het in Samaria koning van Israel geword in die sewe-en-dertigste jaar nadat koning Joas van Juda begin regeer het. Joas seun van Joahas was 16 jaar lank koning in Samaria. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die 37ste jaar van koning Joas van Juda se regering het Joas, die seun van Joahas, koning in Israel geword. Hy het sestien jaar lank in Samaria regeer. |