2 Kings 13:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In die drie-en-twintigste jaar van Joas, die seun van Ahásia, die koning van Juda, het Joahas, die seun van Jehu, koning geword oor Israel in Samaria, en hy het sewentien jaar geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 In die 23ste regeringsjaar van koning Joas seun van Ahasia in Juda het Joahas seun van Jehu koning geword in Israel. Hy het sewentien jaar in Samaria regeer.
Afrikaans 1933/1953 In die drie en twintigste jaar van Joas, die seun van Ah sia, die koning van Juda, het Joahas, die seun van Jehu, koning geword oor Israel in Samar¡a -- sewentien jaar lank.
Afrikaans 1983 In die drie en twintigste regeringsjaar van koning Joas van Juda, seun van Ahasia, het Joahas seun van Jehu in Samaria koning oor Israel geword. Hy het sewentien jaar geregeer,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die drie-en-twintigste jaar van Jehoas, seun van Ahasia, die koning van Juda, het Joagas, seun van Jehu, in Samaria koning geword oor Israel, sewentien jaar lank.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Joahas seun van Jehu het in Samaria koning van Israel geword in die drie-en-twintigste jaar nadat Joas seun van Ahasia koning van Juda geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die 23ste jaar wat koning Joas in Juda regeer het, het Joahas, die seun van Jehu, koning in Israel geword. Hy het sewentien jaar lank in Samaria regeer.