2 Kings 12:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat die priesters dit vir hulle neem, elkeen van sy kennis, en laat hulle die breuke van die huis herstel, waar ook al 'n breuk gevind word.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat die priesters ’n deel van hierdie geld gebruik om die nodige herstelwerk aan die tempel te doen oral waar daar bouvallige plekke is.”
Afrikaans 1933/1953 mag die priesters vir hulle neem, elkeen van sy bekende, en hulle moet die bouvallige plekke van die huis herstel waar 'n bouvallige plek ook al gevind word.
Afrikaans 1983 Die priesters moet die geld in ontvangs neem by dié wat dit bring, en die tempel daarmee herstel, oral waar daar bouvallige plekke is.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) moet die priesters neem, elkeen van sy penningmeester. Hulle moet dan self die bouvallige plekke in die •tempel herstel, elke bouvallige plek wat gevind kon word.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle moet die geld neem van die mense wat dit bring, en dan moet hulle die tempel regmaak oral waar dit nodig is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Joas het vir die priesters gesê om al die geld bymekaar te maak wat die mense na die tempel toe bring, of dit nou belasting was en of hulle dit vrywillig gebring het.