2 Kings 12:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die hoogtes is nie weggeneem nie: die volk het nog op die hoogtes geoffer en rook laat opgaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Die hoogtes van die afgode het hy egter nie vernietig nie. Die volk het nog steeds daar offers gebring en wierook gebrand.
Afrikaans 1933/1953 Net die hoogtes is nie afgeskaf nie; die volk het nog geoffer en op die hoogtes rook laat opgaan.
Afrikaans 1983 Hy het net nie die hoogtes verwyder nie. Die volk het voortgegaan om daar diereoffers en wierookoffers te bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Net die offerhoogtes is nie verwyder nie. Die volk het nog steeds geslag en offers verbrand op die offerhoogtes.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Joas het nie die offer-plekke afgebreek nie. Die mense het nog ge-offer en hulle het wierook gebrand op die offer-plekke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Joas se optrede het die Here tevrede gestel, want hy is mos deur die profeet Jojada opgelei.