2 Kings 12:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy dienaars het opgestaan en 'n sameswering gemaak en Joas gedood in die huis van Millo wat afgaan na Silla. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy amptenare het teen hom saamgesweer en hom by Bet-Millo op die afdraande na Silla doodgemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sy dienaars het opgestaan en 'n sameswering gesmee en Joas gedood in die huis Millo wat aflê na Silla toe -- |
| Afrikaans 1983 | Sy amptenare het teen hom in opstand gekom en teen hom saamgesweer. Hulle het vir Joas doodgemaak by Bet-Millo waar 'n mens afgaan na Silla toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy amptenare het in opstand gekom, 'n komplot gesmee en Jehoas neergevel in Bet-Millo, waar 'n mens afgaan na Silla. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy amptenare het opstandig geword teen hom en hulle het planne gemaak teen hom. Hulle het hom doodgemaak by die plek Bet-Millo, op die pad waar 'n mens na Silla gaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die res van Joas se geskiedenis en wat hy alles gedoen het, word vertel in Die lewe en werk van al Juda se konings. |