2 Kings 12:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Joas het gedoen wat reg was in die oë van die HERE al sy dae waarin die priester Jojada hom onderrig het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Joas het sy lewe lank, terwyl die priester Jojada hom onderrig het, volgens die Here se eise regeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Joas het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, al sy dae waarin die priester Jojada hom onderrig het. |
| Afrikaans 1983 | Al die jare wat die priester Jojada sy leermeester was, het hy gedoen wat reg is in die oë van die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jehoas het gedoen wat reg is in die oë van die Here solank as wat die priester Jojada hom onderrig het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Joas het dinge gedoen waarvan die Here hou. Dit was so in die tyd toe die priester Jojada vir Joas geleer het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit was in die sewende jaar wat Jehu in Israel regeer het. Joas het 40 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Sibja, ’n vrou uit Berseba. |