2 Kings 12:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die verdere geskiedenis van Joas en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Die ander gebeurtenisse tydens Joas se bewind en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Juda.
Afrikaans 1933/1953 En die verdere geskiedenis van Joas en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?
Afrikaans 1983 Die ander verhale oor Joas en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in die annale van die konings van Juda.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die verdere geskiedenis van Jehoas en alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die boekrol met die kronieke van die konings van Juda nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die ander dinge wat Joas gedoen het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Juda.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Joas, die koning van Juda, het besluit om Hasael te probeer afkoop. Hy het al die gewyde goed wat sy voorgangers, Josafat, Joram en Ahasia, bymekaargemaak het en al sy eie gewyde gawes én al die goud en silwer in die stoorkamers van die tempel van die Here en die paleis gevat en dit vir Hasael gestuur. Dit het Hasael toe van Jerusalem af laat wegtrek.