2 Kings 12:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Hásael, die koning van Aram, opgetrek en teen Gat geveg en dit ingeneem; en Hásael het sy aangesig gerig om op te trek na Jerusalem.
Afrikaans (NLV) 2011 Ongeveer hierdie tyd het koning Gasael van Aram teen Gat oorlog gemaak en dit verower. Daarna het hy besluit om teen Jerusalem op te trek.
Afrikaans 1933/1953 Destyds het H sael, die koning van Aram, opgetrek en teen Gat geveg en dit ingeneem; daarna het H sael sy aangesig gerig om teen Jerusalem op te trek.
Afrikaans 1983 Destyds het koning Gasael van Aram na Gat toe opgeruk, dit aangeval en ingeneem. Hierna het hy na Jerusalem toe koers gekies om dit te gaan aanval.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In dié tyd het Gasael, die koning van Aram, opgetrek, teen Gat oorlog gevoer en dit ingeneem. Toe Gasael hom voorberei om teen Jerusalem op te trek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In daardie tyd het koning Gasael van Aram die stad Gat aangeval en oorwin, en daarna het hy gekom om Jerusalem aan te val.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Geld wat van skuld- en sondeoffers afkomstig was, is nie vir die herstel van die tempel gebruik nie. Dit was die priesters s’n.