2 Kings 12:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder het hulle nie met die manne gereken in wie se hand hulle die geld gegee het om aan werkers te gee nie, want hulle het getrou gehandel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar is nie boekgehou van die geld wat aan die opsieners van die bouery gegee is nie, want hulle was eerlik en getrou. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het nie met die manne afgereken in wie se hand die geld toevertrou was om dit aan die uitvoerders van die werk te gee nie, want hulle het met getrouheid gehandel. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het nie die manne laat boekhou van die geld wat hulle aan hulle betaal het nie. Dit is aan die voormanne gegee wat die werk eerlik uitgevoer het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het geen rekenskap geëis van die manne aan wie hulle die geld oorhandig het om vir die werksmanne te gee nie, want hulle was betroubaar in hulle werk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die sekretaris van die koning en die hoëpriester het die geld vir die voormanne gegee, en die voormanne het eerlik gewerk. Die sekretaris en die hoëpriester het nie gesê die voormanne moet kom sê wat hulle met die geld gedoen het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is slegs gebruik om vir die restourasie van die tempel te betaal. |