2 Kings 12:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hulle het dit aan die werkers gegee en die huis van die HERE daarmee herstel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is aan die werksmense betaal om die tempel te herstel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hulle het dit aan die uitvoerders van die werk gegee om daarmee die huis van die HERE te herstel. |
| Afrikaans 1983 | Dit moes aan die voormanne gegee word om die huis van die Here te herstel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar hulle het die geld aan die voormanne oorhandig, en dié het daarmee die huis van die Here herstel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het die geld gegee vir die voormanne wat die werk moes laat doen, en die voormanne het die geld gebruik om die tempel te laat regmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die geld is glad nie gebruik vir silwerbakke, messe, komme, trompette of enige gereedskap van goud of silwer nie. |