2 Kings 12:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle sien dat daar baie geld in die kis was, het die skrywer van die koning en die hoëpriester opgekom, en hulle het in sakke gesit en die geld vertel wat in die huis van die HERE gevind is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Telkens wanneer die kis vol geld was, het die sekretaris van die koning en die hoëpriester die geld wat na die tempel van die Here gebring is, getel en in sakke gesit. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle sien dat daar baie geld in die kis was, het die skrywer van die koning opgegaan en die hoëpriester en dit saamgebind en die geld getel wat in die huis van die HERE gevind is. |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle sien dat daar baie geld in die kis is, het die sekretaris van die koning saam met die hoëpriester na die tempel toe gegaan en die geld wat in die huis van die Here was, in 'n sak gesit en gaan tel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sodra hulle gesien het dat daar baie geld in die kis is, het die sekretaris van die koning saam met die hoëpriester opgegaan na die tempel, die geld in 'n sak toegebind, en die geld getel wat in die huis van die Here gevind is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe hulle sien daar is baie geld in die kis, het die sekretaris van die koning en die hoëpriester gekom en hulle het die geld getel en in sakke gesit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jojada die priester het ’n gat in die deksel van ’n groot kis gemaak en dit regs van die altaar by die ingang van die tempel van die Here neergesit. Die priesters wat die tempel se ingang bewaak het, het almal se bydraes in die kis gegooi. |