2 Kings 12:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die sewende jaar van Jehu het Joas koning geword; en hy het veertig jaar in Jerusalem geregeer. En die naam van sy moeder was Sibja van Berseba. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die sewende jaar van koning Jehu se bewind in Israel, het Joas koning in Juda geword. Hy het 40 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Sibja uit Berseba. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die sewende jaar van Jehu het Joas koning geword, en hy het veertig jaar geregeer in Jerusalem; en die naam van sy moeder was S¡bja, van Bers,ba. |
| Afrikaans 1983 | In die sewende regeringsjaar van Jehu het Joas koning geword, en hy het veertig jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Sibja, uit Berseba. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die sewende regeringsjaar van Jehu het Jehoas koning geword, en hy het veertig jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Sibja, uit Berseba. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Joas het koning van Juda geword in die sewende jaar nadat Jehu koning van Israel geword het. Joas was 40 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma se naam was Sibja, sy was van die stad Berseba. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Joas was net sewe jaar oud toe hy koning geword het. |