2 Kings 11:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En twee dele van julle almal wat op die sabbat uittrek, ja, hulle moet die waak van die huis van die HERE oor die koning hou.
Afrikaans (NLV) 2011 Die twee ander eenhede wat op die Sabbat van diens af gaan, moet wagstaan by die koning in die tempel van die Here.
Afrikaans 1933/1953 En die twee ander afdelings van julle, almal wat op die sabbat uitgaan, moet die wag by die huis van die HERE by die koning hou;
Afrikaans 1983 Die twee afdelings van julle wat op die sabbat van diens af gaan, moet die koning in die huis van die Here bewaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die ander twee afdelings van julle, almal wat op die Sabbat van diens af is, moet wag hou by die huis van die Here, by die koning.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die twee groepe wat klaar waggestaan het, moet by die koning wagstaan, by die tempel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die ander twee afdelings, wat op die sabbatdag verlof het, is verantwoordelik vir die tempel en die koning.