2 Kings 11:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy was by haar weggesteek in die huis van die HERE ses jaar lank. En Atalia het oor die land geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gedurende die ses jaar dat Atalia regeer het, is Joas en sy oppasser in die tempel van die Here weggesteek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy was saam met haar in die huis van die HERE verborge, ses jaar lank, terwyl At lia oor die land regeer. |
| Afrikaans 1983 | Hy is ses jaar by Jehoseba in die huis van die Here weggesteek, en in dié tyd het Atalia die land geregeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saam met haar is hy ses jaar lank versteek in die huis van die Here, terwyl Atalia oor die land regeer het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het vir Joas ses jaar lank in die tempel weggesteek terwyl Atalia oor die land regeer het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Joas is ses jaar lank in die tempel van die Here weggesteek. Dit is hoe lank Atalia oor Juda regeer het. |