2 Kings 11:21 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sewe jaar oud was Joas toe hy koning geword het.
Afrikaans (NLV) 2011 Joas was sewe jaar oud toe hy koning geword het.
Afrikaans 1933/1953 Joas was sewe jaar oud toe hy koning geword het.
Afrikaans 1983 Joas was sewe jaar toe hy koning geword het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jehoas was sewe jaar oud toe hy koning geword het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Joas was sewe jaar oud toe hy koning geword het.