2 Kings 11:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die hele volk van die land was bly, en die stad was rustig, en hulle het Atalia met die swaard gedood langs die huis van die koning.
Afrikaans (NLV) 2011 Al die burgers van die land was bly en daar was vrede in die stad. So het dit gebeur dat Atalia by die koning se paleis doodgemaak is.
Afrikaans 1933/1953 En die hele volk van die land was bly, en die stad rustig. Maar hulle het At lia met die swaard in die huis van die koning gedood.
Afrikaans 1983 Al die burgers van die land was bly. Die stad was weer rustig. Hulle het vir Atalia in die paleis doodgemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hele volk van die land was verheug, en die stad was rustig, al het hulle Atalia met die swaard doodgemaak in die koninklike paleis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die belangrike mense van die land was bly, en die mense in die stad was tevrede en stil. Hulle het vir Atalia by die paleis doodgemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense van die land was uitbundig bly, terwyl die stadsbewoners rustig gebly het, al is Atalia in die paleis doodgemaak.