2 Kings 11:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jójada het 'n verbond gesluit tussen die HERE en die koning en die volk, dat hulle 'n volk van die HERE sou wees; ook tussen die koning en die volk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het Jojada ’n verbond tussen die Here, die koning en die volk gesluit naamlik dat hulle die volk van die Here sou wees. Hy het ook ’n verbond tussen die koning en die volk tot stand gebring. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jojada het die verbond gesluit tussen die HERE en die koning en die volk, dat hulle 'n volk van die HERE sou wees; ook tussen die koning en die volk. |
| Afrikaans 1983 | Toe het Jojada 'n verbond gesluit tussen die Here, die koning en die volk, dat hulle die volk van die Here sou wees. Hy het ook tussen die koning en die volk 'n verbond tot stand laat kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop het Jojada 'n verbond gesluit tussen die Here aan die een kant en die koning en die volk aan die ander kant, dat hulle die volk van die Here sou wees; asook 'n verbond tussen die koning en die volk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jojada het 'n verbond gemaak tussen die Here en die koning en die volk. Hulle het belowe dat hulle 'n volk van die Here sal wees. Jojada het die verbond ook tussen die koning en die volk gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierna het Jojada die priester ’n paar ooreenkomste gesluit: tussen die Here en die koning en die volk - dat hulle die Here sal dien; tussen die koning en die volk. |