2 Kings 11:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het haar die hande opgelê; en sy het by die pad gegaan waarlangs die perde in die koning se huis gekom het, en daar is sy gedood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het haar gegryp, haar deur die Perdepoort na die paleisgronde toe geneem en haar daar doodgemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het die hande aan haar geslaan, en sy het deur die ingang vir die perde in die huis van die koning gekom en is daar gedood. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het haar gegryp en haar deur die Perdepoort na die paleis toe gevat en haar daar doodgemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het haar beetgepak, en toe sy die koninklike paleis met die ingang waardeur die perde gaan, bereik, is sy daar doodgemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het Atalia gegryp en hulle het haar gevat na die hek waar die perde deurgaan na die paleis, en daar het hulle haar doodgemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het Atalia deur die Perdepoort na die paleis geneem en haar daar doodgemaak. |