2 Kings 11:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Atalia, die moeder van Ahásia, sien dat haar seun dood was, het sy haar opgestaan en die hele koninklike geslag vernietig.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Atalia, die ma van koning Ahasia van Juda, hoor dat haar seun dood is, het sy begin om die res van die koningsgeslag uit te wis.
Afrikaans 1933/1953 Toe At lia, die moeder van Ah sia, sien dat haar seun dood was, het sy haar klaargemaak en die hele koninklike geslag omgebring.
Afrikaans 1983 Toe Ahasia se ma Atalia hoor haar seun is dood het sy begin om die hele koningsgeslag uit te roei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Atalia, Ahasia se moeder, sien dat haar seun dood is, het sy daartoe oorgegaan om die hele koninklike geslag om die lewe te bring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Ahasia se ma, Atalia, hoor dat haar seun dood is, het sy dadelik die hele familie van die koning doodgemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Ahasia se ma, Atalia, gehoor het dat hy dood is, het sy die hele koningsfamilie begin uitwis.