2 Kings 10:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die brief aan hulle kom, het hulle die seuns van die koning geneem en sewentig man gedood en hulle koppe in mandjies gesit en hom na Jísreël gestuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die leiers die brief ontvang, het hulle die koning se seuns geneem en al 70 doodgemaak. Hulle het die koppe in mandjies gesit en dit na Jehu in Jisreël gestuur. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die brief by hulle kom, het hulle die seuns van die koning geneem en hulle gedood, sewentig man, en hulle hoofde in mandjies gesit en aan hom na J¡sreël gestuur. |
| Afrikaans 1983 | Toe die brief by die leiers kom, het hulle die prinse gevat en al sewentig doodgemaak en hulle koppe in mandjies na Jehu toe in Jisreël gestuur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die brief by hulle kom, het hulle dadelik die koning se seuns geneem en die sewentig man onthoof. Hulle het die koppe in dramandjies gesit en na Jehu in Jisreël gestuur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die brief by hierdie belangrike mense kom, het hulle die 70 prinse almal doodgemaak. Hulle het die koppe in mandjies gesit en hulle het dit vir Jehu in Jisreël gestuur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die leiers die brief kry, het hulle gedoen wat Jehu geëis het. Hulle het al 70 die prinse doodgemaak, elkeen se kop afgekap en in mandjies gesit en na Jehu in Jisreël toe gestuur. |