2 Kings 10:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die tyd wat Jehu in Samaria oor Israel geregeer het, was agt en twintig jaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Jehu het altesaam 28 jaar in Samaria oor Israel geheers.
Afrikaans 1933/1953 En die dae wat Jehu oor Israel in Samar¡a geregeer het, was agt en twintig jaar.
Afrikaans 1983 Jehu het ag en twintig jaar in Samaria as koning oor Israel geregeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die tydperk wat Jehu in Samaria as koning geheers het oor Israel, was agt-en-twintig jaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jehu was 28 jaar lank in Samaria die koning van Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) nadat Jehu 28 jaar oor Israel regeer het.