2 Kings 10:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die verdere geskiedenis van Jehu en alles wat hy gedoen het en al sy magtige dade, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die ander gebeurtenisse tydens Jehu se bewind, wat hy gedoen het en sy dapper dade, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Israel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die verdere geskiedenis van Jehu en alles wat hy gedoen het, en al sy magtige dade, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie? |
| Afrikaans 1983 | Die ander verhale oor Jehu en alles wat hy gedoen het, al sy dapper dade, is opgeteken in die annale van die konings van Israel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die verdere geskiedenis van Jehu, alles wat hy gedoen het, al sy magtige dade, is dit nie opgeteken in die boekrol met die kronieke van die konings van Israel nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die ander dinge wat Jehu gedoen het, al die belangrike dinge wat hy gedoen het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Israel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die res van Jehu se geskiedenis en wat hy alles gedoen het, word vertel in Die lewe en werk van al Israel se konings. |