2 Kings 10:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die Jordaan af ooswaarts, die hele land Gílead, die Gadiete en die Rubeniete en die Manassiete, van Aroër af wat by die Arnonrivier lê, tot Gílead en Basan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit was die streke oos van die Jordaanrivier, die hele Gilead, insluitend die stamme Gad, Ruben en Manasse, vanaf die dorp Aroër by die Arnonrivier, sowel Gilead as Basan. |
| Afrikaans 1933/1953 | van die Jordaan af na die ooste toe, die hele land G¡lead, die Gadiete en die Rubeniete en die Manassiete, van Aroër af wat aan die Arnonrivier lê, G¡lead sowel as Basan. |
| Afrikaans 1983 | van die Jordaan af ooswaarts, die hele Gilead waar die stamme Gad, Ruben en Manasse gewoon het, van Aroër af aan die Arnonrivier, Gilead sowel as Basan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | vanaf die Jordaan ooswaarts: die hele gebied van Gilead waar die stamme van Gad, Ruben en Manasse was, van Aroër af, wat langs die Arnondal lê – Gilead, sowel as Basan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die grond oos van die Jordaan-rivier gevat. Dit was die hele land Gilead waar die stamme Gad, Ruben en Manasse gewoon het, die hele land noord van die stad Aroër in die Arnon-vallei tot by die land Gilead en die land Basan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | oos van die Jordaanrivier beset. Hy het Gilead beset, en dit het die stamgronde van Gad, Ruben en Manasse ingesluit, van Aroër aan die Arnonrivier af, tot by die Basanplato. |