2 Kings 10:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In daardie dae het die HERE Israel begin verkort, en Hásael het hulle verslaan in al die grondgebiede van Israel;
Afrikaans (NLV) 2011 Ongeveer hierdie tyd het die Here begin om Israel se gebied kleiner te maak. Koning Gasael het verskeie dele van die land verower.
Afrikaans 1933/1953 In die dae het die HERE Israel begin inkort, en H sael het hulle in die hele gebied van Israel verslaan:
Afrikaans 1983 In daardie tyd het die Here begin om die gebied van Israel kleiner te maak. Oral in die grondgebied van Israel het Gasael hulle neerlae toegedien:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In daardie tyd het die Here begin om dele van Israel af te sny. Gasael het hulle verslaan in die hele gebied van Israel
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In die tyd toe Jehu koning was, het die Here begin om die land Israel kleiner te maak. Koning Gasael het die mense van Israel oral in die land oorwin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit was juis in die tyd van Jehu dat die Here toegelaat het dat Israel se grondgebied kleiner word. Koning Hasael van Aram het dele van die land