2 Kings 10:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk ook na die beste en beste van die seuns van jou heer, en sit hom op sy vader se troon en veg vir die huis van jou heer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | moet julle die beste en bekwaamste van koning Agab se seuns as koning aanwys. Wees dan gereed om vir Agab se koningshuis te veg.” |
| Afrikaans 1933/1953 | kyk dan uit na die beste en betroubaarste van die seuns van julle heer, en sit hom op die troon van sy vader en veg vir die huis van julle heer. |
| Afrikaans 1983 | soek dan die beste en knapste prins uit en sit hom op die troon van sy pa. Maar julle sal moet veg vir julle koningshuis.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | moet julle die beste en geskikste van julle heer se seuns uitsoek en hom op sy vader se troon sit. Dan moet julle veg vir die huis van julle heer.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan moet julle kyk watter seun van julle koning is die beste om die werk te doen. Dan moet julle hom op die troon van sy pa laat sit en julle moet veg vir die familie van julle koning.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kies nou die beste kandidaat uit die seuns as sy pa se opvolger. Maak dan reg om Agab se koningshuis te verdedig.” |