2 Kings 10:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So het Jehu Baäl uit Israel verdelg.
Afrikaans (NLV) 2011 So het Jehu elke teken van Baälaanbidding in Israel uitgeroei.
Afrikaans 1933/1953 So het Jehu dan Baäl uit Israel uit verdelg.
Afrikaans 1983 So het Jehu die Baäldiens uit Israel verdelg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jehu het Baäl uit Israel verdelg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Party mense in Israel het voorheen vir Baäl gedien. Jehu het dit nou gestop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So het Jehu alle tekens van Baälverering in Israel uitgeroei.