2 Kings 10:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het die beelde uit die huis van Baäl uitgebring en dit verbrand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die Asjerapaal uit die Baältempel uitgebring en verbrand. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het die pilare van die Baälstempel uitgebring en dit verbrand |
| Afrikaans 1983 | die klippilaar uit die Baälstempel uitgebring en dit in die vuur gegooi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het die gedenkstene uit die tempel van Baäl uitgebring en dit in die vuur gegooi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hulle het die klip-pale uit die tempel van Baäl gebring en in die vuur gegooi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en het die pilaar wat daar binne was, uitgebring en in die vuur gegooi. |