2 Kings 10:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Jehu: Roep 'n feestyd vir Baäl uit. En hulle het dit verkondig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe beveel Jehu: “Heilig ’n byeenkoms ter ere van Baäl!” Hulle het dit gedoen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder sê Jehu: Heilig 'n feestyd vir Baäl; en hulle het dit uitgeroep. |
| Afrikaans 1983 | Jehu het beveel: “Sonder vir Baäl 'n feesdag af.” So 'n feesdag is uitgeroep, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jehu sê toe: “Kondig 'n heilige feesgeleentheid af vir Baäl.” Hulle het dit toe uitgeroep. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het gesê hulle moet vir almal sê daar sal 'n feesdag vir Baäl wees. Hulle het dit gedoen, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jehu het beveel: “Roep ’n feesdag vir Baäl uit!” Hulle het dit gedoen |