2 Kings 10:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jehu het die hele volk bymekaar laat kom en vir hulle gesê: Agab het Baäl 'n bietjie gedien; maar Jehu sal hom baie dien.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het Jehu al die inwoners van die stad bymekaargeroep en gesê: “Agab se verering van Baäl is niks in vergelyking met wat ek sal doen nie!
Afrikaans 1933/1953 En Jehu het die hele volk bymekaar laat kom en vir hulle gesê: Agab het Baäl 'n bietjie gedien; Jehu sal hom baie dien.
Afrikaans 1983 Jehu het die hele volk bymekaar laat kom en vir hulle gesê: “Agab het vir Baäl maar net 'n bietjie gedien, maar ek wat Jehu is, gaan hom baie meer dien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jehu het die hele volk byeengebring en vir hulle gesê: “Agab het Baäl maar min gedien; Jehu gaan hom baie dien.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jehu het daarna al die mense laat bymekaarkom en hy het vir hulle gesê: “Agab het vir Baäl net 'n bietjie gedien, maar ek, Jehu, gaan vir Baäl baie dien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jehu het ’n baie groot vergadering belê en vir die mense gesê: “As julle dink dat Agab baie lief was vir Baäl, moet julle sien wat ék alles gaan doen om Baäl te vereer!