2 Kings 10:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê: Kom saam met my en sien my ywer vir die HERE. Daarom het hulle hom in sy wa laat ry.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna sê Jehu: “Kom saam met my en jy sal my toewyding aan die Here sien.” Jonadab het toe saam met hom gery.
Afrikaans 1933/1953 en gesê: Gaan saam met my en aanskou met welgevalle my ywer vir die HERE. En hulle het hom op sy wa laat ry.
Afrikaans 1983 Jehu het gesê: “Kom saam met my, dan sal jy my ywer vir die Here sien.” Jehu het hom saam met hom laat ry,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en sê: “Gaan saam met my en aanskou my ywer vir die Here. ” So het hulle hom op sy strydwa laat ry.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het vir Jonadab gesê: “Jy moet saam met my kom, dan kan jy sien hoe werk ek vir die Here.” Jonadab het saamgery op die oorlogkar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jehu sê toe vir hom: “Kom nou saam met my. Kom kyk hoe ywerig kan ek vir die Here werk!” Jonadab het saam met Jehu Samaria toe gery.