2 Kings 10:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê: Neem hulle lewendig. En hulle het hulle lewendig geneem en hulle gedood by die kuil van die skeerhuis, twee-en-veertig man; en hy het nie een van hulle verlaat nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Vang hulle lewendig!” beveel Jehu. Hulle het toe al 42 gevang en net daar by die put van Bet-Eked doodgemaak. Nie een van hulle het oorgebly nie.
Afrikaans 1933/1953 En hy sê: Gryp hulle lewendig! En hulle het hul lewendig gegryp en gedood by die put van Bet-Eked, twee en veertig man; en hy het niemand van hulle laat oorbly nie.
Afrikaans 1983 Jehu het beveel: “Vang hulle.” Hulle het hulle gevang en hulle doodgemaak by die put van Bet-Eked, altesaam twee en veertig; hy het nie een van hulle laat oorbly nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Gryp hulle lewendig!” het Jehu gesê. Hulle het hulle toe lewendig gegryp en onthoof by die opgaarput van Bet-Eked – twee-en-veertig man. Hy het niemand van hulle laat vrykom nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jehu sê toe: “Vang hulle lewendig!” Sy manne het Ahasia se broers gevang en doodgemaak by die watergat van Bet-Eked. Hulle was 42 mans, almal het gesterf, nie een het aangehou lewe nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Vang hulle lewendig!” het Jehu vir sy manne geskree. Hulle het toe al 42 prinse van Juda gevang en hulle by ’n put daar naby gaan doodmaak.