2 Kings 10:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het opgestaan en weggegaan en in Samaria gekom. En terwyl hy by die skeerhuis in die pad was,
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het Jehu na Samaria toe vertrek. Op pad, by Bet-Eked-Roïm,
Afrikaans 1933/1953 En hy het hom gereedgemaak en gegaan en na Samar¡a getrek. Terwyl hy op pad by Bet-Eked van die herders was
Afrikaans 1983 Jehu het klaargemaak en na Samaria toe vertrek. Langs die pad by Bet-Eked-Roïm
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het Jehu opgestaan, die stad binnegegaan en na Samaria vertrek. Terwyl hy op pad was by Bet-Eked-Roïm,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het hy gereedgemaak en na Samaria gegaan. Langs die pad by die stad Bet-Eked-Roïm
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jehu is toe weg na Samaria toe. Op pad, by Bet-Eked van die skaapwagters, het hy ’n groep mense raakgeloop.