2 Corinthians 9:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar dit sê Ek: Wie spaarsaamlik saai, sal ook spaarsaamlik maai; en hy wat volop saai, sal ook volop maai.
Afrikaans (NLV) 2011 Dus staan die saak só: Wie suinig saai, sal karig oes; wie ruimhartig saai, sal volop oes.
Afrikaans 1933/1953 Maar dink daaraan: Wie spaarsaamlik saai, sal ook spaarsaamlik maai; en wie volop saai, sal ook volop maai.
Afrikaans 1983 Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die punt is: Wie karig saai, sal karig oes; en wie oorvloedig saai, sal oorvloedig oes.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet onthou: As iemand min saai, dan kry hy min, en as hy baie saai, dan kry hy baie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek gaan nie aan julle voorskryf hoeveel julle moet gee nie, maar ek gee wel vir julle die volgende riglyn: ’n boer wat min plant, kry ’n klein oes, en ’n boer wat baie plant, kry ’n groot oes.