2 Corinthians 9:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dank aan God vir sy onuitspreeklike gawe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dank aan God vir sy onbeskryflike gawe! |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar God sy dank vir sy onuitspreeklike gawe. |
| Afrikaans 1983 | Ons dank God vir sy onuitspreeklike gawe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan God die dank vir sy onbeskryflike gawe! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons sê vir God dankie vir sy groot present. Dit is so groot dat 'n mens nie kan sê hoe groot dit is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Prys God vir sy ongelooflike groot geskenk aan ons almal! |