2 Corinthians 9:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want met betrekking tot die bediening van die heiliges is dit vir my oorbodig om aan julle te skrywe: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is eintlik oorbodig dat ek aan julle skryf oor die bediening aan die gelowiges in Jerusalem. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want wat die diensbetoning aan die heiliges betref, is dit vir my oorbodig om aan julle te skrywe. |
| Afrikaans 1983 | Eintlik is dit oorbodig dat ek aan julle skrywe oor die hulpverlening aan die gelowiges in Judea. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Eintlik is dit vir my onnodig om aan julle oor die dienslewering aan die •heiliges te skryf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil nie vir julle skryf oor die geld wat ons kollekteer vir die gelowiges in Jerusalem nie, maar ek doen dit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Eintlik hoef ek glad nie aan julle te skryf oor die kollekte waarmee ons die gelowiges in Jerusalem wil dien nie. |