2 Corinthians 8:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Bid ons met groot smeking dat ons die gawe sal ontvang en die gemeenskap van die bediening van die heiliges op ons moet neem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Met groot aandrang het hulle ons gesmeek om te mag deelneem aan die liefdeswerk en diens aan die gelowiges in Judea. |
| Afrikaans 1933/1953 | en het ons met groot aandrang gesmeek dat ons hulle gawe en hulle deel in die diensbetoning aan die heiliges moet ontvang; |
| Afrikaans 1983 | Uit eie beweging het hulle by ons daarop aangedring om te mag deel in die liefdeswerk van hulpverlening aan die gelowiges in Judea. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het pleitend by ons aangedring om deel te kan hê aan die genadewerk van hulpverlening aan die heiliges. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | ernstig vir ons gevra of hulle vir ons kan help om geld te kollekteer vir die gelowiges in die provinsie Judea. Hulle het gesê dit sal hulle baie bly maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle was so bekommerd oor die gelowiges in Judea dat hulle met alle mag en mening by hierdie geldinsameling betrokke wou raak. |